Wikispecies het dit as a Tribus Hyacintheae wat onder Asparagaceae behoort. SANBI sê ook Asparagaceae. Ek dink die familie Hyacinthaceae het gedegradeer tot tribus Jcwf (kontak) 19:03, 13 Augustus 2023 (UTC)[antwoord]
Prof Jaap, van my notas wat ek moet uitsorteer: Uit kernoorlog soos hierbo bespreek - "Intussen is ook vasgestel dat die element 93 (neptunium) omgesit kan word in element 94 (hesperium) en dat een van sy isotope, plutonium, met die massagetal 239, selfs vinniger as uraan-235 gekloof kan word."
Ek dink ons moet hesperium vervang met plutonium en die tweede plutonium uithaal sodat dit dan as volg lees: "Intussen is ook vasgestel dat die element 93 (neptunium) omgesit kan word in element 94, plutonium, en dat een van sy isotope met die massagetal 239, selfs vinniger as uraan-235 gekloof kan word."
"Hesperium" hoort nie in 'n ensiklopedie nie. Dit was net 'n mislukte ongeregvaardigde bewering. Nie 'n wetenskaplike ontdekking nie. Dit verdien geen bladsy nie. Jcwf (kontak) 19:19, 11 September 2023 (UTC)[antwoord]
Ek het dit probeer te vertaal Oesjaar, maar dit is 'n gemors. Dié storie is 'n warboel vol herhaalde heuningkoeke. Verbeter asseblief. Jcwf (kontak) 22:04, 21 Augustus 2023 (UTC)[antwoord]
Jcwf, dit is vir my 'n plesier om jou mee te deel dat alle genera en spesies vir die familie nou geskep is en dit is bes moontlik die eerste famile wat volledig is. Groete! Oesjaar (kontak) 18:34, 26 Augustus 2023 (UTC)[antwoord]
Prof Jaap, dankie vir jou werk hier by ons. Een gunsie, is daar enige kans dat nuwe metaal allooie, legerigns ens met die ander tale (Engels), waar moontlik, geskakel kan word? Groete! Oesjaar (kontak) 18:08, 22 September 2023 (UTC)[antwoord]
Ja, ek was al loerende en ek het nou 'n bietjie bygewerk, verbeter en geskakel. Daar is natuurlik meer wat daaroor gesê kan word, bv. oor wat 'n glasoorgang is en watter polimere glase is ens. Maar nie vandag nie.
Daar is nog so baie wat ontbreek,😒 maar ek skryf liewer goeters waarvan ek vermoed dat dit gelees gaan word. Of wat ten minste 'n uitbreiding is van artikels wat reeds bladtreeke kry, soos koper of yster. Jcwf (kontak) 09:00, 1 Oktober 2023 (UTC)[antwoord]
Nie een van die Nederlandse koerante het, met of sonder snelskrif, die woorde presies weergegee nie. Nie een nie. Die boek Veertien gedenktekens van Suid-Afrika (1961) gee ook net 'n omskrywing van die toespraak.
Soos u weet, soek enige keiharde wetenskapper die oerteks, die oorspronklike teks.
Radio Sonder Grense het onlangs materiaal uit die klankargief uitgesaai, toe koning Willem-Alexander van Nassau onlangs Suid-Afrika besoek het.
Hierdie potgooi is lank, maar Von Lippen-Biesterfeld begin amptelik om 07:00 tot en met 12:15 praat, alles tersake wat hieronder transkribeer is. Dit is duidelik dat die ou Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie die eerste en onbelangrike deel van die gesprek weggelaat het.
In sy toespraak het hy heel gepas sowel Nederlands, Engels as Afrikaans gebruik. Die Nederlands was vir my nogal 'n uitdaging, en daar is 'n deel van die Engelse toespraak waar hy bietjie sy woorde insluk wat vir my onduidelik is.
Kan u asseblief my poging nagaan, asseblief, as u tyd het?
Hier is my allerbeste transkripsiepoging:
[...]
En toen men in Nederland dan ook overwog wat het meest gepaste geschenk zou zijn, van het Nederlandse volk aan het volk van Zuid-Afrika, toen viel de keus op een beeld van Maria van Riebeeck. Wij meende, bij alle huldewerk aan Jan van Riebeeck weg te bracht, eer te kunnen bewijzen, aan deze bijzondere vrouw, en in haar, het historische werk van haar echtgenoot. Spontaan zijn toen de gelden bijeengebracht en kon [Jonker Beelaert van Blokland?] in 1952, het voornemen van dit geschenk voor de Poort van Afrika, aankondigen, en tansch zijn we bijeen, hier om het beeld te onthullen van haar, die als een den eerste vrouwen uit Europa naar dit land kwam, die tien jaar lank op omstreeks een mijl van hier heeft gewoond, en die in de ogen van het volk van Zuid-Afrika, een toonbeeld is geworden, van geloof, van moed, van toewijding en van trouw. Zij heeft uit Nederland een nobele traditie overgebracht, en hier gevestigd. Zij is een inspiratie geweest voor zo vele vrouwen die na haar kwamen, die hun echtgenoten in tijd van nood en beproeving hebben bijgestaan en hun hebben aangemoedigd.
Unfortunately, we do not know as much about Maria van Riebeeck's personal life, as we do about that of her husband. But what we do know about it, already gives us ample justification for honouring her in her own right, and not only as Jan van Riebeeck's wife. Maria de la Queillerie was born in Rotterdam in 1629, and married Jan van Riebeeck at Schiedam, at the age of 19. Three years later already, she landed at the Cape with her husband, and a little son, after a sea voyage of three and a half months, and [interpreting?] her eight children here, of which she saw two young sons leave for the Netherlands, to receive their education there, never to see them again. Maria van Riebeeck herself, was never able to return to her native Holland, but travelled in 16- around 62 to Malakka, while her husband had been appointed in a high position with the Vereenidgde Oostindische Compagnie. There, she died, before having reached her 35th birthday.
Maria's funeral took place with military honours. Soldiers opened the procession, 16 of the highest dignitaries of the VOC carried the coffin, thousands of people followed, and three salvos were fired over her grave. A period of 6 weeks mourning was proclaimed. This indeed is an exceptional homage to a woman of only 34 years. An homage bestowed on her certainly, or so in view of her husband's position. Yet, we may be convinced, that this honour was also intended to show respect to a woman of outstanding ability, and of utmost devotion to her husband, her family, and their task in life.
I hope, when this statue will finally have found its permanent place in the Gateway to Africa, next to that of the statue of her husband, they will both remain a symbol of faithfulness and devotion, and be a constant reminder of this couple from Holland, which 300 years ago worked together on the shores of Table Bay, walked together, in the newly planted garden, planned together for the future, shared disappointments and achievements, and saw their tiny settlement grow, never realising that before long, a new nation would arise in the vast stretches of the southern parts of Africa.
Dit is my enige wens, en dié van die volk van Nederland, wat hierdie beeld van Maria van Riebeeck aan die volk van Suid-Afrika geskenk het, dat dit tot die lengte van de Kaapstad, die Moederstad, sal seën. Wanneer dit straks saam met die beeld van die grondlegger van u stad en nasie, aan die Poort van Afrika sal staan, mag die twee beelde dan getuig aan soveel [...] aan sowel besoekers uit die buiteland as aan die burgers van hierdie land, van die vriendskap wat tot die eeue heen bestaan het, tussen Nederland en Suid-Afrika, maar meer nog, van die beste wat in hul lewe, mans en vrouens, kan gee. Mag dit allemaal besiel tot onverdeelde trou, waarsonder geen gesin, maar ook geen nasie kan bestaan. Dis vir my 'n voorreg om nou oor te gaan tot onthulling van die standbeeld van Maria de la Queillerie.
En toen men in Nederland dan ook overwoog wat het meest gepaste geschenk zou zijn, van het Nederlandse volk aan het volk van Zuid-Afrika, toen viel de keus op een beeld van Maria van Riebeeck. Ten einde, bij alle hulde welke aan Jan van Riebeeck werd gebracht, eer te kunnen bewijzen aan deze bijzondere vrouw, en in haar, het historische werk van haar echtgenoot. Spontaan zijn toen de gelden bijeengebracht en kon jhr. Beelaerts van Blokland in 1952, het voornemen van dit geschenk voor de Poort van Afrika, aankondigen, en tans zijn we bijeen, hier om het beeld te onthullen van haar, die als een der eerste vrouwen uit Europa naar dit land kwam, die tien jaar lang op omstreeks een mijl van hier heeft gewoond, en die in de ogen van het volk van Zuid-Afrika, een toonbeeld is geworden, van geloof, van moed, van toewijding en van trouw. Zij heeft uit Nederland een nobele traditie overgebracht, en hier gevestigd. Zij is een inspiratie geweest voor zo vele vrouwen die na haar kwamen, die hun echtgenoten in tijd van nood en beproeving hebben bijgestaan en hun hebben aangemoedigd. Jcwf (kontak) 17:15, 24 Oktober 2023 (UTC)[antwoord]
The English part:
Unfortunately, we do not know as much about Maria van Riebeeck's personal life, as we do about that of her husband. But what we do know about it, already gives us ample justification for honouring her in her own right, and not only as Jan van Riebeeck's wife. Maria de la Queillerie was born in Rotterdam in 1629, and married Jan van Riebeeck at Schiedam, at the age of 19. Three years later already, she landed at the Cape with her husband, and a little son, after a sea voyage of three and a half months, and [???] had eight children here, of which she saw two young sons leave for the Netherlands, to receive their education there, never to see them again. Maria van Riebeeck herself, was never able to return to her native Holland, but travelled in 16 hundred 62 to Malakka, where her husband had been appointed in a high position with the Vereenigde Oostindische Compagnie. There, she died, before having reached her 35th birthday.
Maria's funeral took place with military honours. Soldiers opened the procession, 16 of the highest dignitaries of the VOC carried the coffin, thousands of people followed, and three salvos were fired over her grave. A period of 6 week's mourning was proclaimed. This indeed is an exceptional homage to a woman of only 34 years. An homage bestowed on her certainly, or so in view of her husband's position. Yet, we may be convinced, that this honour was also intended to show respect to a woman of outstanding ability, and of utmost devotion to her husband, her family, and their task in life.
I hope, when this statue will finally have found its permanent place in the Gateway to Africa, next to that of the statue of her husband, they will both remain a symbol of faithfulness and devotion, and be a constant reminder of this couple from Holland, which 300 years ago worked together on the shores of Table Bay, walked together, in the newly planted garden, planned together for the future, shared disappointments and achievements, and saw their tiny settlement grow, never realising that before long, a new nation would arise in the vast stretches of the southern parts of Africa.
Ek het nogal gewonder oor daardie 6 week's . Dit was my eerste impuls. En toe begin ek twyfel: eers 6 week's, toe 6 weeks', toe 6 weeks. Hahaha.
Verder was ek ook onseker oor die spelling, met die -sch, want ek weet nie wanneer die groot spelhervorming in Nederlands plaasgevind het nie. En mens probeer jou so diep indink wat in die 1950's op die prins se kaartjies sou gestaan het.
Maar ek sal ook 'tans' na thans verander, ek merk nou eers dit word met 'n -h- geskryf in Nederlands, in Afrikaans daarsonder. Dit kom van te + hant = bij de hand. Nooit geweet nie.
Ek gaan daardie [???] net so los; hopelik kan iemand anders dit eendag ontsyfer. Maar dit is 'n goeie vertrekpunt!
Goeienaand prof. Jaap, wat is fout in Nederland? Dit is mos een van die liberalste lande op aarde (wat ek ken?) en ek al lekker besoeke gehad aan Amsterdam. Groete. -- SpesBona21:45, 23 November 2023 (UTC)[antwoord]
Ek is een van daai 75% wat dit ook nie goed verstaan nie. Die PVV-wins het baie onverwags gekom. Maar ons sal sien. Die koalisiebesprekings gaan lank en moeilik wees. Ander partye wil eintlik nie met Wilders saamwerk nie. Sy party is wel verdubbel maar het steeds net minder as 24% van die stemme. As hy daarin slaag om 'n regering te vorm (as!) sal dit dalk nie baie stabiel wees nie. Ek dink daar sal na 'n jaar of so nuwe verkiesings wees. Hoekom dit gebeur het? Omrede ons regering jare lank 'n "eie-volk-laas"-politiek gevoer het. As dit nie buitelands was, was dit nie goed genoeg nie. Bv. op die universiteite moes alles in Engels wees anders het hulle nie genoeg buitelanders aangetrek nie. Daar is mense gatvol daaroor, hulle voel verwaarloos en het dus ons Malema gestem. Jcwf (kontak) 05:51, 24 November 2023 (UTC)[antwoord]
Gelukkig het die Nederlandse Malema nie daarin geslag om 'n regering te vorm nie. Dieselfde nou in Portugal. As dit nou in elke Europese land naelskraap word, vrees ek maar die verkiesings in die Oos-Duitse deelstate, waaronder "my" Brandenburg. Hier in Oos-Duitsland is daar baie mense wat Rusland goed verstaan (weens die nou bande van die voormalige Oosbloklande), iets wat ek nooit sal verstaan nie (waarskynlik omdat ek aan die Millenniër-leerders behoort en dus 'n sterk voorstander van internasionale reg is). Lekker Paasfees/Pesach! Groete. -- SpesBona22:05, 26 Maart 2024 (UTC)[antwoord]
Ek gaan dit probeer. Andesien is 'n mineraal, andesiet is 'n gesteente. Die gesteente andesiet kan die mineraal andesien bevat, maar bevat gewoonlik ook ander minerale.
Uitgevoer Dis is maar 'n saadjie maar ek sal nog kyk of ek iets oor fenokriste en die QAPF-diagram kan skryf. Is die enkelvoud van fenokriste frenokris of fenokrist?
Ek het 'n saadjie geskryf. Maar net oor die basisbegrip. Dit kan seker uitgebrei word na stowwe wat meer as een drievoudpunt het soos swael bv. Jcwf (kontak) 18:22, 8 Desember 2023 (UTC)[antwoord]
en:Metol is 'n handelsnaam vit N-metielaminofenolsulfaat en hidrokien is dalk dieselfde as en:Hydroquinone. En nee ons het daaroor geen artikels nie. Soos oor die meeste organiese verbindings. Daar ontbreek baie, Deon. Skrikwekkend baie. En ek is 'n anorganiese chemikus. My kennis van organiese chemie dateer van die jare 1970 toe ek nog 'n studentjie was. As jy die organiese artikels wil sien verskyn, het jy 'n organiese chemikus of tien nodig. Skuus, maar ek gaan eintlik liewer goeters skryf wat meer in my gemaksone lê. Daar is ook nog baie wat ontbreek. Samarium en tantaal was ná 22 jaar nog bleddie saadjies... En dit is elemente...
Het jy die saadjie difterie gesien en hoeveel bladtrekke dit kry?
Maar: Ek wens jou 'n gelukkige nuwe jaar 2024! Kom, ons veg nog 'n bietjie deur. Hopelik gaan 2024 politieke verbeterings bring. Die wêreld het dit nodig. En nie net in Mzantsi nie.
Nee, dink ek. Dit fluoorsuur of waterstoffluoried. Of eintlik is fluoorsuur 'n oplossing van waterstoffluoried in water, nes soutsuur eintlik 'n oplosing van waterstofchloried in water is. Maar mense verwar dit dikwels. Jcwf (kontak) 14:33, 5 Januarie 2024 (UTC)[antwoord]
Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys Kalium, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.
Kushiro en Kuno se idee kom daarop neer dat die eutektiese gedrag van die granaat en omfasiet so is dat by 'n lae druk in die mantel hierdie komponente smelt om 'n vloeistof, tholeiieties in samestelling te gee, terwyl hulle by 'n hoe druk smelt om alkalibasalt te gee.
Ja, jy het geskryf: Die Romeine verloor 24 skepe wat sink. Die Kartagers verloor meer as 30 en 64 word gevat Ek sou dit so gestel het: Die Kartagers het 24 Romeinse skepe gekelder en die Romeine het 30 Kartagase skepe gekelder en 64 oorgeneem.
Die bron sê net dat die skepe gesink het, nie hoe hulle tot sink gebring is nie.
Prof, @Jcwf:, ek het iewers gelees van goud wat met kwik uit die erts onttrek word. Ons artikel verwys nie daarna nie, is daar 'n rede voor? Dit verwys na die sianiedproses. Is dit 'n nuwe tegniek? Groete! Oesjaar (kontak) 19:39, 9 April 2024 (UTC)[antwoord]
Kwik word (helaas) steeds gebruik, bv. deur illegale goudsoekers wat oor Suriname se grens met Brasilië kom. Dit vervuil die water van die Indiane wat daar woon en van die oerwoud afhanklik is. Sianied is ook toksies maar dit kan vernietig word. Ek dink dat dit 'n bietjie meer kennis en tegniese inversterings vereis as kwik. Dit kan bo 'n oop vuurtjie verhit word om te verdamp en dan bly goud agter. Maar die kwikdampe is baie sleg en die kwik wat so in die natuur teregkom gaan nie meer weg nie. Die Surinaamse regering het die mankrag en die geld nie om sy stuk van die Amazonewoud te kontroleer nie. Daar is ook geen grensposte om mense teen te hou nie. Jcwf (kontak) 06:16, 10 April 2024 (UTC)[antwoord]