Godsdiens bestaan uit verskeie stelsels gelowe en praktyke wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
- Trinitariese Christendom
- Nie-trinitariese Christendom
- Christian Science
- Unifikasiekerk (Moonies)
- Unitarisme
- Groepe met andere heilige boeke of gesaghebbende openbarings naas die Bybel:
- Gnostiese Christene
- Rabbynse Judaïsme
- Konserwatiewe Judaïsme (Masorti Judaïsme)
- Liberale Judaïsme
- Reform Judaïsme
- Rekonstruktiewe Judaïsme
- Ortodokse Judaïsme
- Charediese Judaïsme (Ultra-Ortodokse Judaïsme)
- Chassidiese Judaïsme
- Mitnagdiem (Litause Judaïsme)
- Sefardies-Ortodokse Judaïsme (Sefardiese Jode)
- Modern-Ortodokse Judaïsme
- Godsdienstige Sionisme (Nasionaal-godsdienstige Judaïsme of Mizrachi)
- Nie-Rabbynse Judaïsme
- Beta Israel
- Karaïetiese Judaïsme
- Nasarener (Nasaret Judaïsme)
- Kabbala[3]
- Messiaanse Judaïsme[2]
Teenstellend: Ateïsme en Humanisme
- ↑ 1,0 1,1 Die Oosters-Katolieke Kerke behoort aan die Katolisisme asook aan die Oosterse Christendom.
- ↑ 2,0 2,1 Messiaanse Judaïsme is 'n kombinasie van Judaïsme en Christendom.
- ↑ 3,0 3,1 Kabbala is 'n esoteriese Judaïsme.
- ↑ 4,0 4,1 Droese is Misties-Islamities.
- ↑ 5,0 5,1 Soefisme is Esoteries-Islamities.
- ↑ Die Boeddhisme het uiteindelik buite Indië gevestig geraak.
- ↑ Hinayana / Theravada het uiteindelik in Suidoos-Asië gevestig geraak.
- ↑ 8,0 8,1 Mahayana het uiteindelik in Oos-Asië gevestig geraak.
- ↑ 9,0 9,1 Hermetisme is Misties asook Okkult.