Nic de Jager
Geboorte 28 Oktober 1940[1]
Somerset-Wes, Wes-Kaap
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1969 - 1981
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nic de Jager is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy verwerf bekendheid in 1981 vir die rol van Jack Hind in die komedie The Gods Must Be Crazy. Hy is ook bekend vir sy optrede in Suid-Afrika se eerste TV-drama, Dubbele Alibi, wat op die eerste aand van TV-uitsendings in Suid-Afrika op 5 Januarie 1976 gebeeldsend is. Hy speel ook in die eerste Afrikaanse TV-reeks, Dokter Dokter.

Filmografie

Rolprente:

TV-optredes:

Regie:

Verwysings

  1. "Hanlie Retief gesels met Nic de Jager, Rapport, 26 Augustus 2018 [1]

Eksterne skakels