Olie Kolonie | |
---|---|
Regisseur | Neil Hetherington |
Produksieleier | Bill Prout-Jones |
Draaiboek | Hein Toerien |
Met | Hans Strydom Nic de Jager Rika Sennett |
Uitgereik | 19 Mei 1975 |
Speeltyd | 98 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Olie Kolonie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 19 Mei 1975 vrygestel is. Die regisseur was Neil Hetherington terwyl Hein Toerien die skryfwerk behartig het. Die hoofrolle word deur Hans Strydom, Nic de Jager en Rika Sennett vertolk.
Hierdie is 'n komedie vir die hele gesin met geen ouderdomsperk op nie.