Queen Elizabeth Olympic Park
Distrik
Lugfoto van Olympic Park, 16 April 2012.
Lugfoto van Olympic Park, 16 April 2012.
Kaart van Olympic Park.
Kaart van Olympic Park.
Queen Elizabeth Olympic Park is in Groter Londen
Queen Elizabeth Olympic Park
Queen Elizabeth Olympic Park
Kaart van Olympic Park.
Koördinate: 51°32′46″N 0°00′47″W / 51.54611°N 0.01306°W / 51.54611; -0.01306
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
GraafskapGroter Londen
TydsoneUTC±00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Skakelkodes020
Webwerflondon2012.com

Die Queen Elizabeth Olympic Park-kompleks was die hoofligging van die Olimpiese Somerspele in 2012 en die daaropvolgende Paralimpiese Somerspele in 2012. Die kompleks lê in Stratford, Londen, in die Verenigde Koninkryk. Binne die kompleks kan die Olimpiese Stadion, ses ander fasiliteite, die Orbit-uitkyktoring en die Olimpiese dorp gevind word.

Die Olimpiese Park is na afloop van die Spele, in 2013, na koningin Elizabeth vernoem.[1]

Fasiliteite

Die volgende fasiliteite is in die park beskikbaar:

Vervoer

Die Olimpiese Park lê langs die Stratford Internasionale treinstasie. Die openbare vervoernetwerk rondom Stratford is uitgebrei om die groot aantal reisigers effektief na en van die Spele te kon vervoer. Tydens die Spele het besoekers van tien verskillende spoorlyne gebruik gemaak. Dit verskaf 'n totale kapasiteit van 240 000 passasiers per uur.

Na die Spele

Na die Spele word die Olimpiese Park as volg gebruik:[2][3]

Panorama

Verwysings

  1. Games site renamed the Queen Elizabeth Olympic Park, BBC, 7 Oktober 2010
  2. https://archive.is/20120530210400/www.london2012.com/plans/olympic-park/legacy/index.php
  3. http://www.timesonline.co.uk/tol/sport/olympics/article6126765.ece
  4. http://www.guardian.co.uk/uk/2010/mar/31/anish-kapoor-artwork-tower-london