Die rektum (van die Latynrectum intestinum, "reguit ingewande") is die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus. Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.
Verwysings
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Rectum