Richard van der Westhuizen
Gebore1953
Nababeep, Namakwaland
GenresLigte Afrikaanse musiek
Beroep(e)Sanger, akteur

Richard van der Westhuizen (* 1953 te Nababeep, Namakwaland) is 'n Suid-Afrikaanse musiekkunstenaar en akteur. Na sy laerskooljare in Nababeep matrikuleer hy aan St. Joseph's College in Rondebosch. Hy behaal die graad B.Sc. (Boukunde) aan die Universiteit van Pretoria. Hy werk 'n ruk lank vir 'n boekie in Pretoria en toe 'n jaar lank as kroegman in die Okiep Hotel. Hierna begin hy met toneelspel.

Verhoogoptredes

Van der Westhuizen se verhoogoptredes sluit in:

Televisieoptredes

Van der Westhuizen se televisieoptredes sluit in:

Rolprente

Van die rolprente waarin Richard verskyn het sluit in:

Sien ook

Eksterne skakels