7de Laan
Genre Sepie
Geskep deur Danie Odendaal
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Afrikaans met Engelse onderskrifte
Aantal episodes ~5721 (op 26 Desember 2023)
Produksie
Looptydperk 23 minute per episode
Uitsending
Oorspronklike kanaal SABC2
Oorspronklike lopie 4 April 2000 – 26 desember 2023
Webskakels
Amptelike webwerf
Vinette Ebrahim het lank die rol van Charmaine in 7de Laan vertolk.

7de Laan is 'n Suid-Afrikaanse sepie in Afrikaans met Engelse onderskrifte. Die eerste uitsending was in April 2000 en was daagliks van Maandae tot Vrydae op SABC2 uitgesaai. Die laaste episode wat uitgesaai was op 26 Desember 2023

Lys van akteurs

Die volgende akteurs speel tans in Sewende Laan:

Byspelers

Gasakteurs

Voormalige karakters (akteurs wat onttrek het)


Gewese gasakteurs


Verwysings

  1. "Connie's back in Hillside tonight". Channel24 (in Engels). 24.com. 31 Oktober 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2016.
  2. "Amor Vittone joins 7de Laan". Channel24 (in Engels). 24.com. 1 Desember 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Desember 2016.

Eksterne skakels