Vanderkloof | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 30°0′S 24°44′O / 30.000°S 24.733°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Renosterberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,91 km2 (1,90 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 228 |
• Digtheid | 250/km2 (600/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 35.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 45.3% |
• Swart mense | 17.8% |
• Ander | 1.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 90.1% |
• Engels | 3.1% |
• Xhosa | 3.1% |
• Tswana | 1.7% |
• Ander | 2.0% |
Poskode (strate) | 8771 |
Poskode (posbusse) | 8771 |
Skakelkode | 053 |
Vanderkloof is 'n klein dorpie wat ontstaan het tydens die bou van die Vanderkloofdam. Dit is geleë op die suidelike oewer van die Oranjerivier, Noord-Kaap, Suid-Afrika. Al die mense betrokke by die bou van die dam het hier gebly. Munisipale status is in 1980 toegeken.
Die Douglas Hey-navorsingsinstituut vir meerkunde en die museum is aan die oewer van die dam geleë. Deesdae is die dorpie 'n vakansieoord. Watersport soos kanovaart, motorbootry en ski word hier beoefen.
Setel: De Aar | ||
Emthanjeni | ||
Kareeberg | ||
Orania | ||
Renosterberg | ||
Siyancuma | ||
Siyathemba | ||
Thembelihle | ||
Ubuntu | ||
Umsobomvu |