Grace Tseke

Persoonlike besonderhede
Politieke party African National Congress

Grace Tseke is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.