Marie Sukers

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Afrika Christen Demokratiese Party

Marie Elizabeth Sukers is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar sy die Afrika Christen Demokratiese Party verteenwoordig.

Parlementêre loopbaan

Sukers was derde op die Afrika Christen Demokratiese Party se streeklys vir die 2019-verkiesing geplaas.[1] Sy is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig.[1]

Komiteelidmaatskap

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Marie Elizabeth Sukers. People's Assembly. URL besoek op 2020-10-04.

Eksterne skakels

 Hierdie artikel omtrent ’n Suid-Afrikaanse politikus is ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.