Philip van Staden | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Philippus Adriaan van Staden 5 Desember 1975 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Vryheidsfront Plus |
Philip van Staden (gebore 5 Desember 1975) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus.[1]
Van Staden het in verskeie komitees in die Gauteng provinsiale wetgewer gedien van 2014 tot 2019. Hy was eerste geplaas op die VF Plus se Gauteng-streekslys vir die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019. Hy is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig.[2]