Spele van die XXVIIIe Olimpiade | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Ολυμπιακοί Αγώνες 2004, Therinoí Olympiakoí Agó̱nes 2004 [θeriˈni olibi.aci aɣoˈnes ðio çiʎaˈðes tetraˈkosi.a]), amptelik bekend as die Spele van die XXVIIIste Olimpiade, is tussen 13 en 29 Augustus 2004 in Athene, Griekeland, aangebied.
Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1896 die tweede wat in die Griekse hoofstad Athene gehou is asook die eerste Spele waar meer as 200 nasies deelgeneem het. In Athene is ook die nie-amptelike Olimpiese Somerspele van 1906 beslis. Naas Athene was Kaapstad, Buenos Aires, Rome en Stockholm kandidate vir die organisasie van die 2004-Somerspele gewees.
Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Athene plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met St. Lucia die eerste en die gasheer Griekeland die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Grieks is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Mbulaeni Mulaudzi, hardloper en gouemedaljewenner tydens die Statebondspele 2002 in Manchester, het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.[4]
Die Paralimpiese Somerspele 2004 is tussen 17 en 28 September in Athene gehou.
Athene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2004[5] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | Finale stemming | Rondte 3 | Rondte 4 | Rondte 5 |
Athene | Griekeland | 32 | — | 38 | 52 | 66 |
Rome | Italië | 23 | — | 28 | 35 | 41 |
Kaapstad | Suid-Afrika | 16 | 62 | 22 | 20 | — |
Stockholm | Swede | 20 | — | 19 | — | — |
Buenos Aires | Argentinië | 16 | 44 | — | — | — |
28 Olimpiese sportsoorte in 301 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 301 goue medaljes oorhandig.
35 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 2004 gebruik:
Stadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Olimpiese Akwatiese Sentrum Athene | Sierduik, Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo | 23 000 (altesaam drie swembaddens) |
Olimpiese Tennissentrum Athene | Tennis | 15 000 (alle howe) |
Olimpiese Velodrom Athene | Fietsry (baan) | 3 300 |
Nikos Galis Olimpiese Binnensaal | Basketbal (eindstryd), Gimnastiek (artistiek, trampolien) | 19 250 |
Olimpiese Stadion Athene | seremonies (opening/sluiting), Atletiek, Sokker (eindstryd) | 72 000 |
Stadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Helliniko Skermsaal | Skermsport | 8 000 |
Helliniko Olimpiese Arena | Basketbal, Handbal (eindstryd) | 15 000 |
Olimpiese Bofbalsentrum | Bofbal | Nie gelys nie |
Olimpiese Kano/Kajak Slalom Sentrum | Kanovaart (slalom) | 3 150 |
Olimpiese Hokkiesentrum | Veldhokkie | 20 000 |
Olimpiese Sagtebalstadion | Sagtebal | Nie gelys nie |
Stadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Faliro Olimpiese Strandvlugbalsentrum | Vlugbal (strand) | 8 000 |
Faliro Sportpaviljoen Arena | Handbal, Taekwondo | 10 000 |
Vrede en Vriendskap-stadion | Vlugbal (binnenshuis) | 11 564 |
Stadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Goudi Olimpiese Saal | Pluimbal | 8 000 |
Olimpiese Moderne vyfkampsentrum | Moderne vyfkamp | 10 000 |
Stadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Markopoulo Olimpiese Ruitersentrum | Ruitersport | Nie gelys nie |
Markopoulo Olimpiese Skietbaan | Skyfskiet | Nie gelys nie |
Stadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Kaftanzoglio-stadion (Thessaloniki) | Sokker | 27 770 |
Karaiskakis-stadion (Athene) | Sokker | 33 334 |
Pampeloponnisiako-stadion (Patras) | Sokker | 23 588 |
Pankritio-stadion (Heraklion) | Sokker | 26 240 |
Panthessaliko-stadion (Volos) | Sokker | 22 700 |
Stadion | Sporte | Kapasiteit |
---|---|---|
Agios Kosmas Olimpiese Seiljagwedvaartsentrum | Seilvaart | 8 000 |
Ano Liosia Olimpiese Saal | Judo, Stoei | 10 000 |
Galatsi Olimpiese Saal | Gimnastiek (ritmies), Tafeltennis | Nie gelys nie |
Kotzia-plein | Fietsry (individuele padwedloop) | 3 150 |
Marathon | Atletiek (maraton begin) | Nie gelys nie |
Nikaia Olimpiese Gewigoptelsaal | Gewigoptel | Nie gelys nie |
Panathinaiko-stadion | Boogskiet, Atletiek (maraton eindstreep) | 7 500 (boogskiet) 34 500 (atletiek maraton eindstreep) |
Parnitha Olimpiese Bergfietsplek | Fietsry (bergfietsry) | Nie gelys nie |
Peristeri Olimpiese Bokssaal | Boks | 5 600 |
Schinias Olimpiese Roei- en Kanovaartsentrum | Kanovaart (sprint), Roei | 14 000 |
Stadion by Olimpia | Atletiek (gewigstoot) | Nie gelys nie |
Vouliagmeni Olimpiese sentrum | Fietsry (individuele tydtoets), Driekamp | Nie gelys nie |
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | SS | Sluitingseremonie |
Augustus | 11 Wo |
12 Do |
13 Vr |
14 Sa |
15 So |
16 Ma |
17 Di |
18 Wo |
19 Do |
20 Vr |
21 Sa |
22 So |
23 Ma |
24 Di |
25 Wo |
26 Do |
27 Vr |
28 Sa |
29 So |
Wedstryde |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Atletiek | 2 | 4 | 5 | 6 | 5 | 3 | 6 | 7 | 7 | 1 | 46 | |||||||||
Basketbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 2 | 2 | ||||
Bofbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | ||||||||||
Boks | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 5 | 6 | 11 | ||||
Boogskiet | ● | ● | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 4 | ||||||||||||
Driekamp | 1 | 1 | 2 | |||||||||||||||||
Fietsry | 1 | 1 | 2 | 2 | 3 | 1 | 2 | 3 | 1 | 1 | 18 | |||||||||
Gesinchroniseerde swem | ● | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||||||||||
Gewigoptel | 1 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 15 | |||||||||
Gimnastiek | ● | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 5 | 5 | ● | ● | 1 | 1 | 18 | |||||
Handbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 2 | 2 | ||||
Judo | 2 | 2 | 1 | 3 | 2 | 2 | 2 | 14 | ||||||||||||
Kanovaart | ● | 2 | ● | 2 | ● | ● | ● | ● | 6 | 6 | 16 | |||||||||
Moderne vyfkamp | 2 | 2 | 2 | |||||||||||||||||
Pluimbal | ● | ● | ● | ● | ● | 2 | 1 | 2 | 5 | |||||||||||
Roei | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 7 | 7 | 14 | |||||||||||
Ruitersport | ● | ● | 2 | ● | 1 | ● | ● | ● | 1 | 2 | 6 | |||||||||
Sagtebal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | ||||||||||
Seilvaart | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 3 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 11 | |||||
Sierduik | 2 | 2 | ● | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | 8 | ||||||||
Skermsport | 1 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 10 | ||||||||||
Skyfskiet | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 2 | 1 | 17 | ||||||||||
Sokker | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||
Stoei | 2 | 2 | 4 | 3 | 3 | 3 | 2 | 3 | 18 | |||||||||||
Swem | 4 | 4 | 4 | 4 | 4 | 4 | 4 | 4 | 32 | |||||||||||
Taekwondo | 2 | 2 | 2 | 2 | 8 | |||||||||||||||
Tafeltennis | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 4 | |||||||||
Tennis | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 3 | 4 | |||||||||||
Veldhokkie | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | 2 | |||||
Vlugbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | ● | ● | 1 | 1 | 4 | |||
Waterpolo | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | ● | 1 | 2 | |||||
Totaal | 0 | 0 | 0 | 13 | 12 | 13 | 12 | 19 | 15 | 17 | 29 | 34 | 20 | 17 | 15 | 21 | 24 | 30 | 17 | 301 |
Kumulatief | 0 | 0 | 0 | 13 | 25 | 38 | 50 | 69 | 84 | 101 | 140 | 174 | 194 | 211 | 226 | 247 | 276 | 293 | 301 | |
Seremonies | OS | SS | ||||||||||||||||||
Augustus | 11 Wo |
12 Do |
13 Vr |
14 Sa |
15 So |
16 Ma |
17 Di |
18 Wo |
19 Do |
20 Vr |
21 Sa |
22 So |
23 Ma |
24 Di |
25 Wo |
26 Do |
27 Vr |
28 Sa |
29 So |
Wedstryde |
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Die Suid-Afrikaanse span wen die brons medalje in die Stuurlose paar wedren.
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Verenigde State (USA) | 536 | 36 | 39 | 26 | 101 |
2 | Volksrepubliek China (CHN) | 407 | 32 | 17 | 14 | 63 |
3 | Rusland (RUS) | 456 | 28 | 26 | 36 | 90 |
4 | Australië (AUS) | 482 | 17 | 16 | 17 | 50 |
5 | Japan (JPN) | 312 | 16 | 9 | 12 | 37 |
6 | Duitsland (GER) | 479 | 13 | 16 | 20 | 49 |
7 | Frankryk (FRA) | 317 | 11 | 9 | 13 | 33 |
8 | Italië (ITA) | 364 | 10 | 11 | 11 | 32 |
9 | Suid-Korea (KOR) | 264 | 9 | 12 | 9 | 30 |
10 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 259 | 9 | 9 | 12 | 30 |
15 | Griekeland (GRE) | 441 | 6 | 6 | 4 | 16 |
43 | Suid-Afrika (RSA) | 106 | 1 | 3 | 2 | 6 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Somerspele 2004. |
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |