15 Desember is die 349ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (350ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 16 dae in die res van die jaar .
Generaal Douglas MacArthur was die eerste opperbevelvoerder van die Geallieerde besettingsmag oor Japan. Die besetting het Augustus 1945 begin en is in April 1952 beëindig. 37 – Nero , Romeinse keiser († 68 ).
130 – Lucius Verus , Romeinse keiser († 169 ).
1832 – Alexandre Gustave Eiffel , Franse ingenieur († 1923 ).
1854 – John Daniel Kestell , Suid-Afrikaanse Bybelvertaler , skrywer en kultuurleier († 1941 ).
1859 – L. L. Zamenhof , ontwikkelaar van Esperanto († 1917 ).
1883 – Ds. Pieter Willem Bingle , predikant in 2 Gereformeerde kerke , nl. Colesberg en Venterstad . († 1923 )
1888 – Jan Greshoff , Nederlandse digter († 1971 ).
1907 – Oscar Niemeyer , Brasiliaanse argitek († 2012 )
1926 – Dolf Bekker , Springbokrugbyspeler († 2012 )
1930 – B.P.J. Erasmus , Suid-Afrikaanse skrywer († 2012).
1948 – Cassandra Harris , Amerikaanse aktrise († 1991 ).
1953 – Randy Parton , Amerikaanse akteur († 2021 ).
1956 – Tony Leon , Suid-Afrikaanse opposisieleier.
1985 – Desiré Gardner , Suid-Afrikaanse aktrise .1025 – Basilius II , keiser van die Bisantynse Ryk (* 958 ).
1263 – Koning Haakon IV van Noorweë (* 1204 )
1675 – Johannes Vermeer , 'n Nederlandse skilder (* 1632 ).
1691 – Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein , krygsman en administratiewe beampte van die VOC (* 1636 ).
1811 – Johannes Theodorus van der Kemp , Nederlandse militêre offisier, dokter en sendeling van die Londense Sendinggenootskap (* 1747 ).
1912 – Sir Thomas Scanlen , eerste minister van die Kaapkolonie (* 1834 ).
1958 – Wolfgang Pauli , Oostenrykse teoretiese fisikus (* 1900 ).
1959 – Dr. Louis Viljoen Rex , predikant in die NG Kerk , actuarius van die Sinode Hoëveld (* 1907 ).
1966 – Walt Disney , animeerder, sketskunstenaar (* 1901 ).
1991 – Wasili Zaitsef , bekende Sowjet-sluipskutter (* 1915 ).
2006 – Clay Regazzoni , Switserse motorrenjaer (* 1939 ).
2009 – Henriette Grové , Afrikaanse skrywer (* 1922 ).Feesdag van Sint Valeriaan, wat 'n marteldood gesterf het in 457 .
Koninkryksdag (Nederland )