31 Desember is die 365ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (366ste in skrikkeljare ). Dit is ook die laaste dag van die vierde kwartaal van die jaar. Dit is die laaste dag van die jaar.
Vuurwerke om die nuwe jaar te vier. 1378 – Alonso de Borja (later Pous Callixtus III ), 209de pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1458 ).
1491 – Jacques Cartier , Franse ontdekkingsreisiger († 1557 )
1691 – Robert Boyle , Ierse wetenskaplike (* 1627 ).
1834 – Anne van Rooy , stammoeder van die Van Rooy-familie in Suid-Afrika († 1904 ).
1869 – Henri Matisse , Franse kunstenaar († 1954 ).
1880 – George C. Marshall , was 'n Amerikaanse vyfster-generaal († 1959 ).
1905 – Wena Naudé , Afrikaanse aktrise en toneelbaanbreker († 1978 )
1913 – Anna M. Louw , Afrikaanse skrywer en 'n wenner van die Hertzogprys († 2003 )
1923 – Rykie van Reenen , Afrikaanse joernalis († 2003 ).
1929 – Mies Bouwman , Nederlandse televisie-aanbieder († 2018 ).
1932 – Johannes Petrus Louw , Suid-Afrikaanse vertaler en akademikus († 2011 ).
1937 – Anthony Hopkins , Walliese akteur, komponis en skilder.
1948 – Donna Summer , Amerikaanse sangeres († 2012 ).
1943 – John Denver , Amerikaanse sanger († 1997 ).
1959 – Val Kilmer , Amerikaanse akteur.
1979 – Josh Hawley , Republikeinse senator vir Missouri in die senaat van die Verenigde State.
2000 – Logan Sargeant , Amerikaanse Formule Eenrenjaer.335 – Pous Silvester I , 33ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
1719 – John Flamsteed Engelse sterrekundige (* 1646 ).
1733 – Hubert Kornelisz. Poot , Nederlandse digter (* 1689 ).
1938 – Richard Roland Holst , Nederlandse beeldende kunstenaar (* 1868 ).
1941 – François Stephanus Malan , Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister (* 1871 ).
1950 – Charles Koechlin , Franse komponis.(* 1867 ).
1980 – Marshall McLuhan , Kanadese mediakenner (* 1911 ).
1985 – Ricky Nelson , Amerikaanse sanger (* 1940 ).
1986 – Bartho Smit , Afrikaanse skrywer en dramaturg (* 1924 ).
1990 – Dalton Cathey , Amerikaanse akteur (* 1946 ).
2001 – Eileen Heckart , Amerikaanse aktrise (* 1919 ).
2015 – Natalie Cole , Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer (* 1950 ).
2016 – Dmitri Romanowitsj Romanof , Russiese prins, bankier, filantroop en skrywer (* 1926 ).
2021 – Betty White , Amerikaanse aktrise en vervaardiger (* 1922 ).
2022 – Joseph Alois Ratzinger , later Pous Benedictus XVI van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1927 ).
2022 – Dolf van Niekerk , Afrikaanse skrywer (* 1929 ). Oujaarsdag word gevier. Sommige mense bly op oujaarsaand tot laat wakker om die nuwe jaar in te wag.
Feesdag van Pous Silvester I in die Rooms-Katolieke Kerk ( 2 Januarie in die Ortodokse Kerk ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 31 December .